konstateer [boodskap #128578] |
Vr, 06 Desember 2019 16:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konstateer
Afbreking: kon•sta•teer
Werkwoord: konstateer
Verlede tyd: het gekonstateer
Betekenis:
• Op die rekord plaas; as 'n feit stel; bevestig of vasstel; stipuleer.
Gebruik:
• Hy konstateer kategories dat hy nie die skuldige is nie.
Vertaling:
Engels: to state, confirm
Nederlands: constateren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|