kommunikasie [boodskap #128577] |
Vr, 06 Desember 2019 06:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kommunikasie
Afbreking: kom•mu•ni•ka•sie
Selfstandige naamwoord: kommunikasie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die manier waarop 'n mens met ander mense praat; mededeling.
• Die uitruil van inligting waarby 'n sender, ontvanger, inhoud en kommunikasiemedium betrokke is
Gebruik:
• Die span is bekend vir hul goeie kommunikasie.
• Daar is 'n gebrek aan kommunikasie in hierdie maatskappy!
Hiponiem:
• datakommunikasie
• interkommunikasie
• radiokommunikasie
• satellietkommunikasie
• telekommunikasie
Afgelei:
• kommunikasiekanaal
• kommunikasiekunde
• kommunikasieprobleem
• kommunikasiestelsel
Vertaling:
Engels: communication
Nederlands: communicatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|