Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolom
kolom [boodskap #128575] Do, 05 Desember 2019 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kolom
Afbreking: ko•lom


Selfstandige naamwoord: kolom
Meervoud: kolomme
Verkleinwoord: kolommetjie
Meervoud van verkleining: kolommetjies

Betekenis:
• Vertikale bedrukte strook van 'n bladsy.
• 'n Pilaar of iets wat so lyk; vrystaande steunpunt van 'n gebou of ander struktuur.

Gebruik:
• Die artikel vervolg op bladsy 2, kolom 3.
• 'n Kolom rook trek in die lug op.

Antoniem:
• ry

Afgelei:
• kolomhoof
• rookkolom
• skinderkolom
• werwelkolom

Vertaling:
Engels: column, pillar
Nederlands: kolom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kollege
Volgende onderwerp: komma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 11:27:04 MGT 2024