Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koerantberig
koerantberig [boodskap #128571] Do, 05 Desember 2019 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koerantberig
Afbreking: koe•rant•be•rig
Samestelling: koerant + berig


Selfstandige naamwoord: koerantberig
Meervoud: koerantberigte
Verkleinwoord: koerantberiggie
Meervoud van verkleining: koerantberiggies

Betekenis:
• 'n Artikel oor 'n spesifieke onderwerp wat in 'n koerant verskyn.

Gebruik:
• Die koerantberig maak opspraakwekkende stellings.

Sinoniem:
• koerantartikel

Vertaling:
Engels: newspaper article, report
Nederlands: krantenbericht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koeldrank
Volgende onderwerp: koevert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 12:12:03 MGT 2024