Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koeldrank
koeldrank [boodskap #128570] Do, 05 Desember 2019 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Koeldranke op 'n winkelrak.
Koeldranke op 'n winkelrak.
koeldrank
Afbreking: koel•drank
Samestelling: koel + drank


Selfstandige naamwoord: koeldrank
Meervoud: koeldranke
Verkleinwoord: koeldrankie
Meervoud van verkleining: koeldrankies

Betekenis:
• Koue vloeistof vir menslike inname, nie-alkoholies en gewoonlik soet.

Gebruik:
• Die eerste koeldrank is in die 17de eeu in die Westerse wêreld bemark.

Hiponiem:
• gaskoeldrank
• aanmaakkoeldrank

Afgelei:
• koeldrankbottel
• koeldrankblik

Vertaling:
Engels: cool drink, soft drink
Nederlands: frisdrank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koel
Volgende onderwerp: koerantberig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 12:04:50 MGT 2024