koekblik [boodskap #128568] |
Do, 05 Desember 2019 06:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koekblik
Afbreking: koek•blik
Samestelling: koek + blik
Selfstandige naamwoord: koekblik
Meervoud: koekblikke
Verkleinwoord: koekblikkie
Meervoud van verkleining: koekblikkies
Betekenis:
• Houer waarin 'n mens groot koeke of klein koekies bêre om langer vars te bly.
Gebruik:
• Ma pak die koekblik vol koekies.
Vertaling:
Engels: cake-tin, biscuit tin
Nederlands: koekblik, koektrommel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|