transgender [boodskap #128566] |
Wo, 04 Desember 2019 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
transgender
Afbreking: trans•gen•der
Byvoeglike naamwoord: transgender
Betekenis:
• Persoon wat soos 'n lid van die teenoorgestelde geslag lyk of wil lyk; iemand wie se geslagsidentiteit nie met sy biologiese seks ooreenstem nie.
Gebruik:
• Die meeste transgender mense ondervind diskriminasie by die werk of met openbare akkommodasie en gesondheidsorg.
Sinoniem:
• transseksueel
Antoniem:
• cisgender
Vertaling:
Engels: transgender
Nederlands: transgender
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|