klewerig [boodskap #128562] |
Wo, 04 Desember 2019 16:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klewerig
Afbreking: kle•we•rig
Uitspraak: /ˈklɪə̯.və.rəx/
Byvoeglike naamwoord: klewerig
Vergrotende trap: kleweriger
Oortreffende trap: klewerigste
Attributief: klewerige
Partitief: klewerigs
Betekenis:
• Wat by aanraking vaskleef/vasheg.
Gebruik:
• Hars, 'n plantaardig produk wat hoofsaaklik van naaldbome geoes word, is taai en klewerig.
• Hy plak sy klewerige kougom onder die tafel vas.
Sinoniem
• plakkerig
Afgelei:
• klewerigheid
Vertaling:
Engels: adhesive, sticky, gluey
Nederlands: kleverig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|