salmander [boodskap #128561] |
Wo, 04 Desember 2019 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
salmander
Afbreking: sal•man•der
Uitspraak: /ˌsalˈman.dər/
Selfstandige naamwoord: salmander
Meervoud: salmanders
Verkleinwoord: salmandertjie
Meervoud van verkleining: salmandertjies
Betekenis:
• 'n Gewerwelde, amfibiese dier in die orde Caudata, meestal met vier pote en 'n stert.
Gebruik:
• Die volwasse salamander het 'n lang stert en lyk baie soos 'n akkedis.
• Salamanders kom nie in Suider-Afrika voor nie.
Wisselvorm:
• salamander
Vertaling:
Engels: salamander
Nederlands: salamander
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|