skaamteloos [boodskap #128556] |
Ma, 02 Desember 2019 19:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skaamteloos
Afbreking: skaam•te•loos
Uitspraak: /ˈskɑːm.təˌlʊə̯s/
Byvoeglike naamwoord: skaamteloos
Vergrotende trap: skaamteloser
Oortreffende trap: skaamteloosste
Attributief: skaamtelose
Betekenis:
• Sonder enige skaamte.
Gebruik:
• Die meisie vertoon 'n skaamtelose spontaniteit.
Afgelei:
• skaamteloosheid
Vertaling:
Engels: shameless, impudent
Nederlands: schaamteloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|