doringboom [boodskap #128549] |
So, 01 Desember 2019 08:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doringboom
Afbreking: do•ring•boom
Samestelling: doring + boom
Uitspraak: /ˈdʊə̯rn.bʊə̯m/
Selfstandige naamwoord: doringboom
Meervoud: doringbome
Verkleinwoord: doringboompie
Meervoud van verkleining: doringboompies
Betekenis:
• 'n Boom wat dorings en stekels dra.
Gebruik:
• Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
Afgelei:
• apiesdoring
• doringpeer
• doringolm
• doringkanniedood
• driehaakdoring
• enkeldoring
• groendoring
• knoppiesdoring
• kameeldoring
• mopaniegeeldoring
• papierbasdoring
• pendoring
Vertaling:
Engels: thorn-tree, thorn tree, mimosa, acacia
Nederlands: doornboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|