Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaamte
skaamte [boodskap #128545] So, 01 Desember 2019 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaamte
Afbreking: skaam•te
Uitspraak: /ˈskɑːm.tə/


Selfstandige naamwoord: skaamte
Meervoud:

Betekenis:
• Die gevoel as mens iets persoonliks van ander wil weerhou; iets vertrouliks nie wil openbaar nie.

Gebruik:
• Die jammerlike mislukkeling van sy beloofde verbeteringe vul hom met skaamte.

Afgelei:
• skaamtegevoel
• skaamteloos

Vertaling:
Engels: shame
Nederlands: schaamte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duisternis
Volgende onderwerp: voedsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 11:52:10 MGT 2024