kês [boodskap #128542] |
Sa, 30 November 2019 14:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kês
Afbreking: kês
Selfstandige naamwoord: kês
Meervoud: –
Betekenis:
• Suurmelk of karringmelk wat verhit en dan laat stol is.
Gebruik:
• Die uiteindelike pH lesing van die kês net voor die wei gedreineer word is 'n beter aanduider van die kaasopbrengs as die aanvanklike pH lesing van die stollingsmiddel.
Sinoniem:
• wrongel
Verwant:
• dikmelk
• karringmelk
• suurmelk
Vertaling:
Engels: lopper, boiled sour milk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|