ontug [boodskap #128539] |
Sat, 30 November 2019 07:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontug
Afbreking: on•tug
Selfstandige naamwoord: ontug
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Onsedelike daad; seks wat teen die heersende moraal ingaan.
Gebruik:
• Die dertigjarige man is opgesluit omdat hy ontug gepleeg het.
Afgelei:
• ontugtig
• ontugwet
Verwant:
• onkuisheid
Vertaling:
Engels: fornicate, sexual abuse
Nederlands: ontucht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|