Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongebondenheid
ongebondenheid [boodskap #128538] Sat, 30 November 2019 07:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongebondenheid
Afbreking: on•ge•bon•den•heid


Selfstandige naamwoord: ongebondenheid
Meervoud: ongebondenhede

Betekenis:
• Oormatig onafhanklik; sonder enige beheer, beperkings of verpligtinge.

Gebruik:
• Laat ons welvoeglik wandel soos in die dag, nie in brassery en dronkenskap, nie in ontug en ongebondenheid, nie in twis en nydigheid nie. [Romeine 13:13]

Wisselvorm:
• ongebondheid

Antoniem:
• gebondenheid

Vertaling:
Engels: licentiousness
Nederlands: ongebondenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tameletjie
Volgende onderwerp: ontug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 21:29:07 UTC 2024