Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kabeljou
kabeljou [boodskap #128531] Wed, 27 November 2019 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kabeljou.
'n Kabeljou.
kabeljou
Afbreking: ka•bel•jou
Uitspraak: /ˌka.bəlˈjœu̯/


Selfstandige naamwoord: kabeljou
Meervoud: Kabeljoue
Verkleinwoord: kabeljoutjie
Meervoud van verkleining: kabeljoutjies

Betekenis:
• 'n Middelgroot soutwatervis, Gadus morhua, uitstekende eetvis wat deur oorbevissing bedreig word.

Gebruik:
Kabeljou vreet weekdiere, krappe, garnale en ander skaaldiere, stervisse, wurms, pylinkvis, en kleiner visse.

Spreekwoord:
• 'n Spiering uitgooi om 'n kabeljou te vang. ['n Kleinigheid waag om groot voordeel te trek.]

Afgelei:
• kabeljoueiertjies
• kabeljoukelder
• kabeljoukuit

Vertaling:
Engels: cod, codfish
Nederlands: kabeljauw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bergwind
Volgende onderwerp: Klaasvaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 21:50:55 UTC 2024