Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bergwind
bergwind [boodskap #128530] Wed, 27 November 2019 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bergwind
Afbreking: berg•wind
Samestelling: berg + wind
Uitspraak: /ˈbɛrχ.vənt/


Selfstandige naamwoord: bergwind
Meervoud: bergwinde
Verkleinwoord: bergwindjie
Meervoud van verkleining: bergwindjies

Betekenis:
• 'n Wind wat van 'n berghelling na 'n dal waai.

Gebruik:
• In Kaapstad is 'n bergwind die voorbode van koue en nat weer.

Vertaling:
Engels: katabatic wind, mountain wind
Nederlands: bergwind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onthou
Volgende onderwerp: kabeljou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 21:24:09 UTC 2024