stug [boodskap #128525] |
Wed, 27 November 2019 18:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stug
Afbreking: stug
Uitspraak: /stœχ/
Byvoeglike naamwoord: stug
Vergrotende trap: stugger
Oortreffende trap: stugste
Attributief: stug, stugge
Betekenis:
• Onvriendelik, styf en nie tegemoetkomend.
Gebruik:
• Die man was half terughoudend; selfs ietwat aan die stug kant.
Afgelei:
• stugheid
Vertaling:
Engels: reserved, stiff, headstrong, inflexible
Nederlands: stug
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|