middag [boodskap #128518] |
Wed, 27 November 2019 15:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
middag
Afbreking: mid•dag
Uitspraak: /ˈmə.daχ/, /ˈmərɑχ/
Selfstandige naamwoord: middag
Meervoud: middae
Verkleinwoord: middaggie
Meervoud van verkleining: middaggies
Betekenis:
• Die middel van die dag; om twaalf-uur.
• Tyd van die dag vanaf twaalf- tot ongeveer sesuur.
Gebruik:
• Hy ontmoet haar op die middag vir ete.
• Sy het môre middag 'n vergadering met haar kolegas.
Antoniem:
• oggend
• môre
Hiponiem:
• Maandagmiddag
• Dinsdagmiddag
• Woensdagmiddag
• Donderdagmiddag
• Vrydagmiddag
• Saterdagmiddag
• Sondagmiddag
Afgelei:
• laatmiddag
• middagete
• middagslapie
• middagtee
• namiddag
• smiddae
• smiddags
• vroegmiddag
Vertaling:
Engels: midday, noon; afternoon
Nederlands: middag
Tussenwerpsel: middag
Betekenis:
• Groet iemand in die middag (van 12:00 tot aandete).
Gebruik:
• Middag meneer, hoe gaan dit vanmiddag?
Afgelei:
• goeiemiddag
Vertaling:
Engels: afternoon
Nederlands: middag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|