vroegmiddag [boodskap #128517] |
Wed, 27 November 2019 15:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vroegmiddag
Afbreking: vroeg•mid•dag
Samestelling: vroeg + middag
Bywoord: vroegmiddag
Betekenis:
• Tyd aan die begin van die middag of in die eerste helfte van die middag.
Gebruik:
• Ons gaan vroegmiddag winkels toe.
Antoniem:
• laatmiddag
Vertaling:
Engels: early afternoon
Nederlands: voormiddag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|