Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plantjie
plantjie [boodskap #128515] Tue, 26 November 2019 06:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plantjie
Afbreking: plant•jie


Selfstandige naamwoord: plant
Meervoud: plante
Verkleinwoord: plantjie
Meervoud van verkleining: plantjies

Betekenis:
• Verkleinwoord van plant; 'n klein plant.

Gebruik:
• Druk 'n plantjie in die grond en dit groei, hoor 'n mens gereeld.

Vertaling:
Engels: little plant, plantlet
Nederlands: plantje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lok
Volgende onderwerp: laatmiddag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 21:56:19 UTC 2024