drukgang [boodskap #128509] |
Mon, 25 November 2019 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
drukgang
Afbreking: druk•gang
Samestelling: druk + gang
Selfstandige naamwoord: drukgang
Meervoud: drukgange
Verkleinwoord: drukgangetjie
Meervoud van verkleining: drukgangetjies
Betekenis:
• Nou gang tussen heinings waardeur diere gedruk word om een-een behandel te word.
Gebruik:
• Jy word soos ‘n skaap in 'n drukgang behandel, maar mens moet seker dankbaar wees dis gratis.
Vertaling:
Engels: cattle crush, squeeze chute
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|