Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pronk
pronk [boodskap #128508] Mon, 25 November 2019 17:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pronk
Afbreking: pronk


Werkwoord: pronk
Verlede tyd: het gepronk

Betekenis:
• Om 'n vertoon maak; uitstal en spog.

Gebruik:
• Die vader pronk met sy seun se resultate.

Spreekwoord:
• Hy pronk met 'n anderman se vere. [Spog met iets wat aan iemand anders behoort.]

Vergelyking:
Pronk soos 'n pou.

Sinoniem:
• spog
• uitstal
• vertoon

Afgelei:
• pronkend
• pronker
• pronkerig
• pronkery
• pronkstuk
• pronksug

Vertaling:
Engels: to show off, parade
Nederlands: pronken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vink
Volgende onderwerp: drukgang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 21:01:33 UTC 2024