Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vink
vink [boodskap #128507] Mon, 25 November 2019 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rooivink.
'n Rooivink.
vink
Afbreking: vink
Uitspraak: /fəŋk/


Selfstandige naamwoord: vink
Meervoud: vinke
Verkleinwoord: vinkkie
Meervoud van verkleining: vinkkies

Betekenis:
• Een van verskeie sangvoëls van die genus Euplectes wat in Afrika suid van die Sahara voorkom.

Gebruik:
• Die seun skiet 'n vink met sy windbuks.

Afgelei:
• dakvink
• lokvink
• luistervink

Vertaling:
Engels: finch
Nederlands: vink

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boekkeurder
Volgende onderwerp: pronk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 21:31:01 UTC 2024