vanaand [boodskap #128503] |
Mon, 25 November 2019 13:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vanaand
Afbreking: van•aand
Samestelling: van + aand
Uitspraak: /fəˈnɑːnt/
Bywoord: vanaand
Betekenis:
• Hierdie komende aand; die afgelope aand.
Gebruik:
• Ek gaan vanaand vroeg slaap.
Verwant:
• vanjaar
• vanmiddag
• vanmôre
• vannag
• vanoggend
Spelfout:
• vannaand
Vertaling:
Engels: this evening, tonight
Nederlands: vanavond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|