onkreukbaar [boodskap #128502] |
Sun, 24 November 2019 20:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onkreukbaar
Afbreking: on•kreuk•baar
Byvoeglike naamwoord: onkreukbaar
Vergrotende trap: onkreukbaarder
Oortreffende trap: onkreukbaarste
Attributief: onkreukbare
Betekenis:
• Nie vatbaar vir omkoping en korrupsie; opreg, eerlik, onaantasbaar, onomkoopbaar.
Gebruik:
• As mens was hy onkreukbaar in al sy doen en late, beskeie en dienswillig in die omgang en 'n volmaakte vriend.
• Hy was nog altyd 'n onkreukbare man gewees.
Vertaling:
Engels: unimpeachable, incorruptible
Nederlands: onkreukbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|