konfigurasie [boodskap #128501] |
Sun, 24 November 2019 20:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konfigurasie
Afbreking: kon•fi•gu•ra•sie
Selfstandige naamwoord: konfigurasie
Meervoud: konfigurasies
Betekenis:
• Die bou of samestelling van iets; hoe dit gemaak of aanmekaar gesit is.
Gebruik:
• 'n Estetiese ontwerp het 'n unieke vorm, konfigurasie of versiering wat mooi is om na te kyk.
Vertaling:
Engels: configuration
Nederlands: configuratie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|