Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onteenseglik
onteenseglik [boodskap #128499] So, 24 November 2019 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onteenseglik
Afbreking: on•teen•seg•lik
Uitspraak: /ˌɔn.tɪə̯nˈsɛχ.lək/


Byvoeglike naamwoord: onteenseglik
Vergrotende trap: onteensegliker
Oortreffende trap: onteenseglikste
Attributief: onteenseglike
Partitief: onteensegliks

Betekenis:
• Heeltemal waar en sonder twyfel; wat seker is en nie ontken kan word nie.

Gebruik:
• ’n Mens moet hulle toelaat om iets onteenseglik doms of gemeens aan te vang en dan – woeps! weg is hulle.

Sinoniem:
• onbetwisbaar
• onweerlegbaar

Antoniem:
• betwisbaar
• weerlegbaar

Vertaling:
Engels: unquestionable, incontestable, indisputable, incontrovertible, undeniable
Nederlands: ontegenzeggelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sappig
Volgende onderwerp: holte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:36:18 MGT 2024