sappig [boodskap #128498] |
So, 24 November 2019 20:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sappig
Afbreking: sap•pig
Uitspraak: /ˈsa.pəχ/
Byvoeglike naamwoord: sappig
Vergrotende trap: sappiger
Oortreffende trap: sappigste
Attributief: sappige
Partitief: sappigs
Betekenis:
• Gevul met sap.
• Vol opwindende details.
Gebruik:
• Die perke is lekker sappig. Die boere probeer om die sappigste vrugte te kweek.
• Die joernaliste val oor hulle voete om die sappige storie te publiseer.
Sinoniem:
• sapryk
Antoniem:
• verdord
• uitgedroog
Afgelei:
• sappigheid
Vertaling:
Engels: juicy, succulent, sappy
Nederlands: sappig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|