Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meersinnig
meersinnig [boodskap #128483] Sun, 24 November 2019 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
meersinnig
Afbreking: meer•sin•nig
Uitspraak: /ˌmɪə̯rˈsə.nəx/


Byvoeglike naamwoord: meersinnig
Attributief: meersinnige

Betekenis:
• Met meer as een betekenis of konteks.

Gebruik:
• Die verhouding tussen kolonialiseerders en gekolonialiseerdes is meersinnig en kompleks.

Afgelei:
• meersinnigheid

Vertaling:
Engels: polysemic, with multiple meanings
Nederlands: meerzinnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stroopwafel
Volgende onderwerp: bekroon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 08:46:22 UTC 2024