Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stroopwafel
stroopwafel [boodskap #128482] Sun, 24 November 2019 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Stroopwafels
Stroopwafels
stroopwafel
Afbreking: stroop•wa•fel
Samestelling: stroop + wafel
Uitspraak: /ˈstrʊə̯pˌvɑːfəl/


Selfstandige naamwoord: stroopwafel
Meervoud: stroopwafels
Verkleinwoord: stroopwafeltjie
Meervoud van verkleining: stroopwafeltjies

Betekenis:
• Twee wafels op mekaar met stroop tussen in.

Gebruik:
• Hulle verkoop stroopwafels op die basaar.

Vertaling:
Engels: syrup waffle, stroopwafel
Nederlands: stroopwafel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruk
Volgende onderwerp: meersinnig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 08:37:19 UTC 2024