dekameter [boodskap #128475] |
Sun, 24 November 2019 06:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dekameter
Afbreking: deka•me•ter
Samestelling: deka (tien) + meter
Selfstandige naamwoord: dekameter
Meervoud: dekameters
Betekenis:
• 'n Lengtemaat met 'n waarde van 101 meter, 10 meter of 0,01 kilometer.
Gebruik:
• Die voorwerp is 5 dekameter lank.
Afkorting:
• Dm.
Vertaling:
Engels: decameter, decametre
Nederlands: decameter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|