Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » disposisie
disposisie [boodskap #128473] Sun, 24 November 2019 06:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
disposisie
Afbreking: dis•po•si•sie


Selfstandige naamwoord: disposisie
Meervoud: disposisies

Betekenis:
• Neiging of geneigdheid onder gegewe omstandighede; temperament.
• Die rangskikking of plasing van sekere dinge.
• Beheer oor iets.

Gebruik:
• In 'n debat is die grootste struikelblok die disposisie van die debatteerder.
• Die verkenners het verslag gedoen oor die disposisie van die vyandelike troepe.
• Die volle fondse is tot u disposisie.

Sinoniem:
• aanleg
• ingesteldheid
• gesindheid
• gemoedsgesteldheid
• gesteldheid
• neiging
• oortuiging
• rangskikking
• reëling
• sieletoestand
• vatbaarheid

Vertaling:
Engels: disposition
Nederlands: gezindheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knip
Volgende onderwerp: dekagram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 09:53:48 UTC 2024