Betekenis:
• Sterk kas of geslote ruimte waarin 'n mens waardevolle of gevaarlike besittings bêre; is of kas wat teen inbraak en brand beveilig is.
Gebruik:
• Volgens wet moet vuurwapens wat nie onder jou regstreekse beheer is nie in 'n kluis toegesluit word.
• Geld, dokumente en ander sieraad word in 'n kluis bewaar.
Sinoniem:
• brandkas
• brandkluis
Vertaling:
Engels: safe
Nederlands: kluis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.