kleurvol [boodskap #128462] |
Sat, 23 November 2019 06:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleurvol
Afbreking: kleur•vol
Uitspraak: /ˈklɪør.fɔl/
Byvoeglike naamwoord: kleurvol
Vergrotende trap: kleurvoller
Oortreffende trap: kleurvolste
Attributief: kleurvolle
Partitief: kleurvols
Betekenis:
• Wat baie kleure het; vol opvallende kleur is.
• (figuurlik) Wat boeiend of interessant is.
Gebruik:
• Haar rok is besonder kleurvol.
• Hy is 'n kleurvolle karakter.
Sinoniem:
• bont
• chromaties
• kleurryk
• veelkleurig
Vertaling:
Engels: colourful
Nederlands: kleurrijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|