Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleredrag
kleredrag [boodskap #128460] Sat, 23 November 2019 06:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleredrag
Afbreking: kle•re•drag
Samestelling: klere + drag


Selfstandige naamwoord: kleredrag
Meervoud:

Betekenis:
• Die tipe klere wat 'n mens dra.

Gebruik:
• Die hoërskool se kleredrag is wit en maroen.

Vertaling:
Engels: clothing, uniform
Nederlands: klederdracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klere
Volgende onderwerp: kleursel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 09:44:28 UTC 2024