stol [boodskap #128455] |
Fri, 22 November 2019 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stol
Afbreking: stol
Uitspraak: /stɔl/
Werkwoord: stol
Verlede tyd: het gestol
Teenwoordige deelwoord: stollende
Betekenis:
• Hard word; oorgaan van 'n vloeibare na 'n vaste toestand.
Gebruik:
• As lawa eers uit die vulkaan gestoot is, stol dit.
Spreekwoord:
• Iemand se bloed in sy are laat stol. [Iemand baie groot laat skrik.]
Afgelei:
• stolling
• stolsel
Vertaling:
Engels: to solidify, congeal, coagulate, clot
Nederlands: stollen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|