tresoor [boodskap #128449] |
Fri, 22 November 2019 17:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tresoor
Afbreking: tre•soor
Selfstandige naamwoord: tresoor
Meervoud: tresore
Verkleinwoord: tresoortjie
Meervoud van verkleining: tresoortjies
Betekenis:
• 'n Kamer of saal waar 'n skat bewaar word.
Gebruik:
• Die koning aanskou sy skatte in sy tresoor.
Sinoniem:
• skatkamer
• skatsaal
Vertaling:
Engels: treasury
Nederlands: tresoor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|