melkooi [boodskap #128437] |
Thu, 21 November 2019 18:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
melkooi
Afbreking: melk•ooi
Samestelling: melk + ooi
Selfstandige naamwoord: melkooi
Meervoud: melkooie
Verkleinwoord: melkooitjie
Meervoud van verkleining: melkooitjies
Betekenis:
• 'n Vroulike soogdier (soos 'n melkbok).
Gebruik:
• Dit is goeie praktyk om jou melkooie 6 tot 8 weke voor hul lamdatum op te droog en te laat rus.
Vertaling:
Engels: milk ewe, milch ewe
Nederlands: melkooi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|