Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klasprojek
klasprojek [boodskap #128435] Do, 21 November 2019 06:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klasprojek
Afbreking: klas•pro•jek
Samestelling: klas + projek


Selfstandige naamwoord: klasprojek
Meervoud: klasprojekte
Verkleinwoord: klasprojekkie
Meervoud van verkleining: klasprojekkies

Betekenis:
• 'n Projek of taak waaraan die hele klas saam werk.

Gebruik:
• Ons juffrou gaan vanjaar se klasprojek later vandag aankondig.

Vertaling:
Engels: class project
Nederlands: klasproject

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klasmaat
Volgende onderwerp: strik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 12:30:34 MGT 2024