klam [boodskap #128423] |
Wed, 20 November 2019 05:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klam
Afbreking: klam
Byvoeglike naamwoord: klam
Vergrotende trap: klammer
Oortreffende trap: klamste
Attributief: klam
Betekenis:
• Effens nat.
Gebruik:
• Sy hande is klam van die sweet.
Antoniem:
• droog
Afgelei:
• klammerig
• klamheid
Vertaling:
Engels: moist, damp, clammy
Nederlands: kla,
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|