skennis [boodskap #128415] |
Ma, 18 November 2019 17:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skennis
Afbreking: sken•nis
Selfstandige naamwoord: skennis
Meervoud: skennisse
Betekenis:
• Die ontering, ontheiliging of skending van iets.
Gebruik:
• Dis 'n unieke skeppingswerk en waarlik geen skennis van die skone kunste nie.
• Vandag kom baie van ons kerk toe, baie ken die Bybel, maar die vraag is of dit ervaarde skennis is.
Sinoniem:
• ontering
• ontheiliging
• skending
• verbreking
• ontwyding
Afgelei:
• grafskennis
• sabbatskennis
Vertaling:
Engels: desecration, violation, infringement, profanation
Nederlands: schennis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|