fors [boodskap #128403] |
Sun, 17 November 2019 20:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fors
Afbreking: fors
Byvoeglike naamwoord: fors
Vergrotende trap: forser
Oortreffende trap: forsste
Attributief: fors, forse
Betekenis:
• Baie kragtig; sterk en vol krag.
Gebruik:
• Odin was fors gebou met 'n lang wit baard en een oog.
Afgelei:
• forsheid
Homofoon:
• vors (heerser)
Vertaling:
Engels: bold, strong, robust, vigorous, feisty, hefty
Nederlands: fors
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|