Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ril
ril [boodskap #128400] Sun, 17 November 2019 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ril
Afbreking: ril


Werkwoord: ril
Verlede tyd: het geril

Betekenis:
• 'n Onwillekeurige skuddende beweging van koue of afsku; beef; tril; sidder.

Gebruik:
• Die blote gedagte aan wat kon gebeur laat hom ril.

Afgelei:
• rilling
• riller

Vertaling:
Engels: to quiver, shudder, shiver, tremble
Nederlands: rillen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fjord
Volgende onderwerp: onkruid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 00:38:44 UTC 2024