kategorie [boodskap #128395] |
Sun, 17 November 2019 13:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kategorie
Afbreking: ka•te•go•rie
Selfstandige naamwoord: kategorie
Meervoud: kategorieë
Betekenis:
• Een van die groepe waarin goed gedeel word; onderdeel van 'n rangskikking.
Gebruik:
• Ek sou die boek in dieselfde kategorie as die outeur se eerste roman plaas.
Afgelei:
• subkategorie
Vertaling:
Engels: category
Nederlands: categorie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|