Leksikograaf Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kas
Afbreking: kas
Selfstandige naamwoord: kas
Meervoud: kaste
Verkleinwoord: kassie
Meervoud van verkleining: kassies
Betekenis:
• Groot houer om kos, klere of ander goed te bêre. Omhulsel (gewoonlik van hout) waarin goedere gepak of toegesluit word.
• Iets wat aan so 'n houer herinner (borskas, oogkas, tandkas, ens).
Gebruik:
• In watter kas steek ma die koekies weg?