kalm [boodskap #128385] |
Sat, 16 November 2019 17:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kalm
Afbreking: kalm
Byvoeglike naamwoord: kalm
Vergrotende trap: kalmer
Oortreffende trap: kalmste
Attributief: kalm
Partitief: kalms
Intensief: doodkalm
Betekenis:
• Stil en rustig; sonder opwinding en met weinig beroering.
Gebruik:
• Bly kalm, ons gaan nou braai.
Sinoniem:
• rustig
• bedaard
Antoniem:
• onstuimig
• ontsteld
Afgelei:
• kalmheid
• kalmeer
• kalmte
Vertaling:
Engels: calm, cool, quiet, collected, composed
Nederlands: kalm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|