Tuis » Taal » Woordeboek » joune
joune [boodskap #128377] |
Sat, 16 November 2019 08:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
joune
Afbreking: jou•ne
Besitlike voornaamwoord: joune
Betekenis:
• Dui besit aan (tweede persoon, vertroulik).
Gebruik:
• Wat myne is, is joune.
• Is die beker joune of is dit syne?
Spreekwoord:
• Krap my rug, dan krap ek joune. [As jy my 'n guns bewys, bewys ek jou weer een.]
Vertaling:
Engels: yours
Nederlands: jouwe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:28:53 UTC 2025
|