jongmens [boodskap #128376] |
Sa, 16 November 2019 08:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jongmens
Afbreking: jong•mens
Samestelling: jong + mens
Selfstandige naamwoord: jongmens
Meervoud: jongmense, jongelui
Verkleinwoord: jongmensie
Meervoud van verkleining: jongmensies
Betekenis:
• 'n Persoon wat nog jonk is; jongman of jongvrou.
Gebruik:
• 'n Jongmens is nog vry en het nie baie verpligtinge nie.
Afgelei:
• jongmensfliek
Vertaling:
Engels: youth, youngster
Nederlands: jongmens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|