tuinjong [boodskap #128375] |
Sa, 16 November 2019 08:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuinjong
Afbreking: tuin•jong
Samestelling: tuin + jong
Selfstandige naamwoord: tuinjong
Meervoud: tuinjongens
Betekenis:
• Manlike persoon wat na 'n tuin omsien (uitlê en versorg).
Gebruik:
• R.R. Ryger het los werkies verrig, hy was 'n tuinjong en het reklameborde geverf, terwyl hy ook vryskutwerk as sportjoernalis gedoen het.
Sinoniem:
• tuinier
• tuinman
Vertaling:
Engels: garden boy
Nederlands: tuinman
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|